inSync II - die Vrygewige God 01 September 2010, 22.45
inSync II - die Vrygewige God
Die Vrygewige God gee lewe en Hy gee nog altyd lewe. Die Bybel is eintlik een lang vertelling van God wat lewe gee en die men swat sukkel om inSync te kom met God se idée van lewe. Hy gee ons die lewe om die lewe op ‘n sekere manier te leef. Kortom ‘Abraham, ek seën jou dat jy tot ‘n seën vir ander moet wees.’ Mag jy al meer inSync kom met die lewegewende God deur lewend te word vir Sý lewe. Lees verder ...
Gelees 15 Gelees 0 Ratings
inSync II - die Gasvrye God 01 September 2010, 22.13
inSync II - die Gasvrye God
God daag soms in die vreemde gestalte van die vreemdeling voor ons deur op. Gaan jy so vasgevang wees in jou eie denke oor God, soos die Emmausgangers, dat jy hom nie herken nie? Gaan jy eerder moedeloos wegstap van die teleurstelling dat God nie altyd werk soos jy graag sou verkies nie? Mag jy saam met die Emmausgangers ontdek dat Jesus soms in die gestalte van die vreemdeling saam met jou stap, al is jy teleurgesteld, bang, onseker...Mag jy ontdek dat Hy na jou ontnugtering en jou klae luister. Mag jy ontdek dat Hy jou verwarring verhelder...Mag jy wanneer jy Hom herken omdraai, teruggaan na dit waarvan jy wil vlug en mag jy ontdek dat Hy deur jou daar die hoop van nuwe lewe wil bring.     Lees verder ...
Gelees 5 Gelees 0 Ratings
inSync II - the Calling God 01 September 2010, 21.27
inSync II - the Calling God
  Neighbour writes “The church needs to move from being a vendor of religious goods and services delivered to faithful customers and become an active restorative movement in the world.” How does the Bible help us to understand a statement like this? How will we react towards this statement as a congregation? How will you react as a member? As a faith community we want to be transformed inSync with God’s character. Through these coming six weeks we will go on this journey and discover how to grow inSync with God’s character. Today we’ll reflect on ‘The calling God’.   Lees verder ...
Gelees 6 Gelees 0 Ratings
Skei is vir 'n kind soos amputasie 01 September 2010, 11.24
Skei is vir 'n kind soos amputasie
Egskeidings het dikwels vernietigende gevolge.  Terwyl ouers mekaar aan die hare gryp uit woede of magteloosheid, is die eintlike verloorders gewoonlik die kinders.  Om die verlies wat die kinders beleef, te bestuur, is noodsaalkik.  Dr. Mathilda Smit sê in die Kerkbode van 3 September 2010 dat kinders deel moet wees van ‘n proses van gesinsbemiddeling op die pad van genesing.Lees verder ...
Gelees 6 Gelees 0 Ratings
Timeline of the Divorce Experience 01 September 2010, 10.04
Timeline of the Divorce Experience
Everyone touched by a divorce experience certain emotions.  But that too shall pass.  Read here how the experience becomes easier with time.   Elke persoon wat deur 'n egskeiding gaan, beleef seker emosies.  Maar ook dit gaan verby.  Lees hier hoe die ervaring met verloop van tyd makliker word.Lees verder ...
Gelees 13 Gelees 0 Ratings
BleauVou 28 Aug - 10 Sep 27 August 2010, 10.40
BleauVou 28 Aug - 10 Sep
Lees gerus die BleauVou hier.Lees verder ...
Gelees 15 Gelees 0 Ratings
Hande en voete vir Soweto 26 August 2010, 10.02
Hande en voete vir Soweto
Hande en Voete vir Soweto   ‘n Span van ons jeugleiers het gaan kuier in Soweto by Pastor Bembi en sy vrou om te kyk wat die behoefte en nood in hulle alle daagse lewe is. Om ‘n ruimte te identifiseer waar ons betrokke kan raak en waar ons jeug die hande en voete kan wees, gasvry.Lees verder ...
Gelees 7 Gelees 0 Ratings
Sondag 29 Augustus 2010 25 August 2010, 09.33
Sondag 29 Augustus 2010
Tema - God waag weer om te begin - 08h00 - Die Vrygewige God - Johan Pieters (Nagmaal) 09h30 - Die Vrygewige God - Pieter Roeloffse (Nagmaal) 18h00 - Die Vrygewige God - Johan en Pieter (in die kleinsaal)Lees verder ...
Gelees 18 Gelees 0 Ratings
Kopskoot 23 August 2010, 09.51
Kopskoot
Ons kook ook kos, ons ontwerp ook slim goeters, ons skryf ook liedjies, waar’s ons miljoene? Net gister bel ’n vriend my. Wat van koffie so vieruur? Ek sê, Ek kannie, ek het ’n repetisie. Wat van ’n glas wyn môreaand? Ek sê, Ek het ’n show in Johannesburg. Kom ons gaan eet slaai Dinsdagmiddag. Ek sê, Ek is Dinsdag by die fabriek, ons maak nuwe badmelk. Nou maar dan sien ek jou seker nooit weer nie. Ek is jammer! sê ek. Die meeste van ons moet werk, weet jy?Lees verder ...
Gelees 18 Gelees 0 Ratings
Hoe voel jy vandag? 23 August 2010, 09.36
Hoe voel jy vandag?
Psalm 22:15 Ek is uitgestort soos water; al my beendere raak los; my hart het soos was geword; dit het gesmelt binne-in my ingewande. DINK Hoe voel jy?  Ons moet onthou dat ons in die eerste plek emosionele wesens is.  Emosies is die primitiewe maar belangrike “taal” wat ons met die diere deel.  Voordat ons nog rasionele taal of denke gehad het (as kinders), het ons emosies beleef.  Ons gedrag word steeds in ‘n groot mate bepaal deur wat ons emosioneel beleef, of meer belangrik: beleef het. Ons kinderjare-krisisse is nog steeds deel van ons en het ons geprogrammeer om op ‘n sekere manier waar te neem, te beoordeel, te dink en te reageer.  Om te weet wat ons emosies is en dit in ‘n mate te bestuur is belangrik en word vandag “emosionele intelligensie” genoem.  Ons doen iemand ‘n guns, ja ons betoon egte belangstelling as ons vir iemand vra Hoe voel jy?  Die antwoord kom uit ‘n ander sentrum as die Wat dink jy?-vraag.  Die een kom uit die verstaan uit, en die ander uit die emosie en gaan VEEL dieper. BID Here, help my om meer in mense belang te stel.  Amen. DOEN  As die verhouding dit toelaat (dis soms ontoepaslik) kan jyLees verder ...
Gelees 11 Gelees 0 Ratings

Login

FGK Kalender

September
View full calendar