|
Nuus
|
|
Written by Johanika Pretorius
|
|
’N NUWE BEGIN... MET NUWE DOELWITTE
Deur Benescke Janse van Rensburg
’n Bekende gesegde lui: “Die persoon wat nalaat om te beplan, beplan om te misluk.” Sonder duidelike doelwitte word ons soos iemand wat in sy of haar motor klim en sonder ’n eindbestemming begin ry. Maak nie saak hoe spoggerig die motor is of hoe vinnig dit kan ry nie, na ’n ruk sal die tenk petrol leeg wees en die persoon sal steeds geen bestemming bereik het nie.
|